Renda

Renda

Wednesday, May 4, 2011

4 Mei 2011

Hallo almal! Hier is 'n paar van die fotos wat ons geneem het met Renda se doop die 24ste April. Geniet dit!
Renda lyk vir my soos 'n pop...
















Thys vlieg die 10de Mei terug Ivoorkus toe. Dit gaan goed met hom en dit is heerlik dat hy by die huis is. 
Liefde vanuit die de Beer huishouding